Sweef Soos n Arend - Ronéll Erasmus - Draai Die Lewe Om (CD, Album)

2nd October. By admin. Posted in Classical.

Join the conversation! 8 Comments

  1. Dit gaan hier oor hoe Jesus ons help om die sonde in hierdie lewe te oorwin. Dit is die pad van heiligmaking wat ons saam met die Here stap. Dit is soos ’n ghrieskol op jou hand. Die eerste keer wanneer jy dit was is dit nog daar, dit is net ligter, maar hoe meer jy dit was hoe ligter word dit totdat dit heeltemal skoon is. Reply
  2. Die voorblad en eerste deel van Liturgie vir die Lewe - 'n kursus wat jou help om God deel van jou dag te maak. Reply
  3. en druk haar vas soos ‘n ma haar nuwe kind] laat haar toe om tog in u son te lê net ‘n paar uur per dag tussen elf en twee gun haar ‘n huis om te bedryf ‘n oond waarin sy kan bak en brou die tafel keurige gedek servette fyn gevou kristal waaruit die wyn sommerso vanself sal afloop in . Reply
  4. en stroom van alle kante soos die wind. ek moet daeliks weer my vlamme-waarheid gryp – al my onrus is die saamswaai met u magtige wind – en Heer, ek staan weer sterk in die andere genade wat U gee. Om saam te swaai en sterk te staan vlamme-waarheid verblindend, ver-wond-erd, voor oog Om te (ver)wag die Lente gaan uit ‘n. Reply
  5. Erasmus was geboren in Rotterdam, waarschijnlijk in Zijn vader was een priester, maar niet met zijn moeder getrouwd. Zijn doopnaam is Erasmus, maar zelf kiest hij als voornaam: Desiderius. Hij (Erasmus) ging naar de stadsschool in Deventer. Erasmus kreeg les van o.a. Johannes Synthen. Reply
  6. Wanneer ek praat van ‘n self-regerende lewe, dan bedoel ek ‘n lewe van selfsug, jy doen wat reg is in jou oë, jy doen net wat jy wil, jy leef net soos jy wil, maak nie saak wat God sê nie. Nou dit is moeilik om dit soms op te merk, maar ons kry dit ook in Christene se lewens. Reply
  7. Riffel sowel as Yellen beklemtoon die onmisbaarheid van grit, wat saamgevat kan word as: guts, resilience, integrity en tenacity. Grit behels stamina en ’n gesonde werketiek wat jou in staat stel om oor ’n lang tyd hard te werk, asook die selfdissipline om nieteenstaande probleme, plato’s en frustrasies aan te hou en om kortermynbeloning uit te stel om jou langtermyndoel te bereik. Reply
  8. Aug 25,  · Elia hoor nog die Israeliete wat roep: “Die Here is God! Die Here is God!” Maar toe kom daar ’n nuwe geluidjie by: Dit is die stem van Isébel wat sê: “Mag die gode my om die lewe bring as ek nie met jou maak soos jy met die Baälpriesters gemaak het nie!” En Elia skrik hom byna dood. En hy vlug. En hy verloor alle perspektief. Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *